Simbra Brandmerk

Hierdie brandmerk is vir die Simbra ras geregistreer ingevolge die Wet op Veebrandmerke en as handelsmerk (no 2022/16821).  Dit sal landswyd gepropageer word vir Simbras wat keuring geslaag het en aan die minimum teelwaardes voldoen.  Alleenlik aktiewe geregistreerde telers mag die brandmerk gebruik en die minimum teelwaardes is ...

Geboortegewig direk laer as 2.5 en 200 dae hoër as 6 (dus nie swakste 10% van die ras nie).

Hierdie brandmerk word op die linkerskouer van die dier aangebring.  Skakel die kantoor vir brandysters.

 

PAGE UPDATED:  06/02/2006

Die Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika

2003 - 2007

W3Counter Web Stats