Missie & Visie

MISSIE
(wat ‘n organisasie tans poog om vir sy lede te doen)

“Om met behulp van hoogs bekwame personeel, telers deur middel van moderne aantekening- en prestasietoetstegnologie, voortreflike voorligtingsdienslewering sowel as markgerigte promosies, te bemagtig om geneties meerderwaardige, moeitevrye en hoogs doeltreffende beeste aan die Suider-Afrikaanse beesbedryf beskikbaar te stel.”

VISIE
(‘n Organisasie se toekoms en die vermoëns wat ontwikkel moet word)

“Om voortdurend die mees doeltreffende telersgenootskap in Suidelike Afrika te bly.”

 

PAGE UPDATED:  13/11/2007

Die Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika

2003 - 2007

W3Counter Web Stats