Weeglys Skedule

GEBOORTEKENNISGEWINGS
moet op kantoor wees voor

1 MAART              1 JUNIE              1 SEPTEMBER              1 DESEMBER

 

WEEGLYSTE

 
     
KANTOOR POS 200 dae gewig vir 400 dae gewig vir
WEEGLYS kalwers gebore:  kalwers gebore:
     
30 Januarie 2006 Jul – Sept 05 Jan – Mrt 05
15 April 2006 Okt – Des 05 Apr – Jun 05
15 Julie 2006 Jan – Mrt 06 Jul – Sept 05
15 Oktober 2006 Apr – Jun 06 Okt – Des 05
 

Kuddes met KALFSEISOENE*

Kontak Theresa op kantoor.

* = Een of twee kalfseisoene van ’n aaneenlopende periode van maksimaal vier maande.

 

INTERIM (nuwe) EBVs

Word vir nie-HerdMASTER gebruikers op ongelyke maande Januarie, Maart, Mei, September en November gepos en vir HerdMASTER gebruikers op teler se webblad afgelaai.

 

WEEG OUDERDOM

Geboorte: Tot 48 uur na geboorte.
Speen (200d): 80 – 300 dae oud VOORDAT groep geskei word.
Jaaroud (400d): 300 – 500 dae oud.
600 dae: 500 – 900 dae oud.
Koei (MCW): Wanneer kalf gespeen word.
 

PAGE UPDATED:  06/02/2006

Die Simbra Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika

2003 - 2007

W3Counter Web Stats