|
TOEKENNINGS:
•
4 keer
wenner van Nasionale Voermol Simbradeks Kompetisie
•
3
keer wenner van "Willie Angus Ster Koei Toekenning" (2005, 2007,
2008)
•
Pick 'n
Pay, Landbouweekblad, Breedplan Kompetisie
(2003 -
2007)
-
Vorige wenner van
Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
- Naaswenner van Suider Afrikaanse
Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
- Vorige wenner: Simbra Stoetteler van
die Jaar
- Naaswenner: Simbra Stoetteler van
die Jaar
- 3 keer wenner van "Beste Groep van 10 Koeie"
•
Het meer as 55 Ster Koeie oor 21 jaar
geteel
SKOUE:
•
2 keer
"Teler van Kampioene"
- Nasionale Kampioenskappe
•
9
Nasionale Kampioene en Reserwe Kampioene
• 3x
"Standard Bank Simbra Bul van die Jaar"
toekenning
Ons
het geweldig afgeskaal met skoue hoofsaaklik omdat dit
teelwaardes se akuraatheid negatief beïnvloed. |